Theuns Jordaan

Roeper

Roeper Theuns Jordaan

Coleske
Afrikaans: CD Release Date: 30 November 2011
Catalogue Nr. # CDTJP 003

Met verkope wat raak-raak aan een miljoen, het Theuns Jordaan bewys dat hy een van die grootste stemme in Afrikaanse musiek is. Hy is nie `n kunstenaar wat jaar na jaar CD’s vrystel nie – hy wag tot die tyd reg is en hy seker is dat hy die beste moontlike produk vir sy derduisende aanhangers kan gee. Dit was `n lang wag, maar sy vyfde solo-album, Roeper, was beslis die wag werd. Die album bestaan uit veertien snitte waarvan Theuns op tien die skrywer of mede-skrywer was. Een van die liedjies, Voor die Storm Kom, is reeds `n treffer en die duet tussen Marta Gomez en Theuns op die Spaans-Afrikaanse weergawe van Soos Bloed wys hoe ver Afrikaanse musiek kan strek. Hierdie album beloof om weer, soos met Theuns se vorige albums, meer as een treffer op te lewer en ’n reuse sukses te wees.

Notify Me
Share This |

Tracklisting

Disc 1: Track 1 - Honger Hart 3:42
Track 2 - Sal Jy Bly 3:48
Track 3 - Deur Die Winters 3:37
Track 4 - Harseer Vir Die Reen 4:11
Track 5 - Jasmyn Katryn 3:22
Track 6 - By Jou 3:32
Track 7 - Roeper Van My Hart 3:50
Track 8 - Op Soek Na Jou 3:50
Track 9 - Bitterbessie Dagbreek 5:2
Track 10 - Ek Wil Weet 3:38
Track 11 - Net Voor Die Storm Kom 3:24
Track 12 - Wie Se Kind Is Jy 4:26
Track 13 - Soos Bloed 5:0
Track 14 - Bloutrein 3:24
Track 15 - Rugbyhart 3:35

Browse Categories