Nadine

Eindeloos

Eindeloos Nadine R 99.95


Afrikaans: CD Release Date: 1 August 2011
Catalogue Nr. # CDEMIM 416

Nadine - Nádine se persoonlike aanslag en passie is meer as ooit teenwoordig. In die liedjies wat sy geskryf het, stel sy haar emosies in die lirieke bloot en gee die gehoor 'n insiggewende blik op hoe dié sangeres - wat al oor die vyftien jaar in die kollig woel – regtig voel. Die. bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer Rudi Claase het ‘2 treffers bygedra, met ander deur die top-liedjieskrywer David Vervoort, haar Ouma en Johan Rautenbach. Die voorste vervaardig Lex de Groot ontgin Nádine se uitsonderlike vokale talent op dié meesterstuk. Eindeloos is nie net die titel van die album nie; dit is ook die beste definisie van die album se verwagte lewensduur! N Moet vir alle Nadine fans, en ook n album wat baie nuwe fans gaan wen.

There is more than one artist with this name: 1) Nadine Elizabeth Louise Coyle (born June 15, 1985 in Derry, Northern Ireland) is a solo singer and member of British girl group Girls Aloud. In 2009 after it was announced Girls Aloud would be taking a year-long break Nadine made it clear she was working on her solo music career and she has been keeping fans up to date through the use of her Twitter account. Her first solo single and album are due to be released in the first half of 2010 with a gob-smacking 50 songs she has written to choose from for her debut solo album.

View artist info
Share This |

Tracklisting

Disc 1: Track 1 - Eindeloos 3:55
Track 2 - Ek Haal Weer Asem 3:31
Track 3 - Ek Soek Na Jou 4:12
Track 4 - 1000 Keer 3:11
Track 5 - Deur 'n Vuur Vir Jou 3:47
Track 6 - Honderdduisend Woorde 3:28
Track 7 - Janneman 3:3
Track 8 - Kompas 3:29
Track 9 - Tiekie Se Koffie 3:33
Track 10 - Roois Roos - Tien Van Harte 3:43
Track 11 - Words 3:0
Track 12 - I Will Be Strong 3:54
Track 13 - Perfect Time 3:1

Browse Categories