Platteland

PlattelandR 159.95

DVD: Afrikaans

Released:
Catalogue Nr. # DVDJUKE 19

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen tydens die openings naweek, beloof die dvd om een van die GROOSTE verkopers vir 2012 te wees. Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is ‘n swerwer met sy eie geheime.

Actors:

Steve Hofmeyr
Bok Van Blerk
Share This |

Find

 

Browse Categories