Nadine

Eindeloos

Eindeloos

Nadine R 99.95


CD: AfrikaansRelease Date: 1 August 2011
Catalogue Nr. # CDEMIM 416

Nadine - Nádine se persoonlike aanslag en passie is meer as ooit teenwoordig. In die liedjies wat sy geskryf het, stel sy haar emosies in die lirieke bloot en gee die gehoor 'n insiggewende blik op hoe dié sangeres - wat al oor die vyftien jaar in die kollig woel – regtig voel. Die. bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer Rudi Claase het ‘2 treffers bygedra, met ander deur die top-liedjieskrywer David Vervoort, haar Ouma en Johan Rautenbach. Die voorste vervaardig Lex de Groot ontgin Nádine se uitsonderlike vokale talent op dié meesterstuk. Eindeloos is nie net die titel van die album nie; dit is ook die beste definisie van die album se verwagte lewensduur! N Moet vir alle Nadine fans, en ook n album wat baie nuwe fans gaan wen.

There is more than one artist with this name: 1) Nadine Elizabeth Louise Coyle (born June 15, 1985 in Derry, Northern Ireland) is a solo singer and member of British girl group Girls Aloud. In 2009 after it was announced Girls Aloud would be taking a year-long break Nadine made it clear she was working on her solo music career and she has been keeping fans up to date through the use of her Twitter account. Her first solo single and album are due to be released in the first half of 2010 with a gob-smacking 50 songs she has written to choose from for her debut solo album.

View artist info
Share This |

Tracklisting

Disc 1: Track 1 - Eindeloos 3:55 Play in Media Player
Track 2 - Ek Haal Weer Asem 3:31 Play in Media Player
Track 3 - Ek Soek Na Jou 4:12 Play in Media Player
Track 4 - 1000 Keer 3:11 Play in Media Player
Track 5 - Deur 'n Vuur Vir Jou 3:47 Play in Media Player
Track 6 - Honderdduisend Woorde 3:28 Play in Media Player
Track 7 - Janneman 3:3 Play in Media Player
Track 8 - Kompas 3:29 Play in Media Player
Track 9 - Tiekie Se Koffie 3:33 Play in Media Player
Track 10 - Roois Roos - Tien Van Harte 3:43 Play in Media Player
Track 11 - Words 3:0 Play in Media Player
Track 12 - I Will Be Strong 3:54 Play in Media Player
Track 13 - Perfect Time 3:1 Play in Media Player

Discography

Find

 

Browse Categories